09 Maart 2020 Gou-vergeters.

09 Maart 2020 Gou-vergeters.

2 0 7 mesi fa
Gou-vergeters. So vinnig om te vergeet en so stadig om te onthou. Alles kom neer op die kwaliteit van my verhouding met God. Is ek in beheer dan wil groot meneer die toutjies trek en God moet bontstaan. Is God in beheer dan maak Hy my vry van die wêreld se toutjies en kom leer Hy my wat ware en volkome vryheid beteken. Om Hom te alle tye te kan vertrou met wat Hy kan en wil doen vir my. Shalom

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto